Tuis Visie en Missie Woordskool Departemente Aktiwiteite Fotoblad Vorms Kontak Adres

Parkrun

Ons gemeente is nogal `n klompie aktiewe mense.


Heelwat van ons het besluit om die gewilde

Parkrun te begin doen. Tans is ons 23

gemeentelede wat weekliks gaan hadloop.


Gaan lees gerus meer oor Parkrun hier.






Ons is deel van die KRAALKOP parkrun groep. Gaan kyk hier vir inligting.