WAT BIED ONS


J.A.M SONDAGSKOOL

JESUS AND ME sondagskool is gestig om kinders op 'n unieke manier van die Bybel te leer. Die sondagskool bedien kinders in liefde en bied 'n veilige omgewing waar hulle kan ontwikkel.

Stuur gerus u kind elke Sondag om 09:00. 

Vir meer inligting kontak Richa Nortje: 073 249 9720


WhatsApp Image 2020-09-09 at 21.19.11 (1)

BYBELSKOOL

Ontwikkel jou geestelike potensiaal en verbreed jou kennis deur in te skryf vir die bybelskool onder leiding van Pastoor Jan Swannepoel. 


Teach Every Nation (TEN) bybelskool saamgestel deur Dr. Bruce Wilkinson bied jou kursusse wat jou geestelik versterk en jou leer om dissipels te maak. TEN maak gebruik van oudiovisuele metodes en is geskik vir enige persoon, jonk of oud.

WhatsApp Image 2020-09-09 at 21.19.13 (1)

uitreike

TEAM JESUS doen gereelde uitreike na Mosambiek waar hulle die Woord verkondig, siele red en kerke plant. 


"Ons sal liefhê en dien sodat Christus alles in almal kan wees."

WhatsApp Image 2020-09-09 at 21.19.13

biduur

Kom bid saam elke Dinsdag om 18:30. 

"Die grootste ding wat iemand vir sy medemens kan doen, is gebed" - S.D. Gordon

UCPC (23)

jeug

Die Jeug is 'n plek waar jongmense bedien word met die Woord van God. Stuur gerus u tiener elke Vrydag om 19:00.

Vir meer inligting kontak:

Darren Schoeman: 076 728 4095

Su-Maré Schoeman: 063 625 0918

23847527_10214971557662063_6302396485397119141_o

seniors

Die Seniors is 'n groep wat maandeliks bymekaar kom en mekaar dien met liefde onder die leiding van Gerda en Schalk Brandow. Die Seniors is die steunpilare van die gemeenskap en gaan jaarliks op 'n kamp na Buffelspoort vakansie oord.

Elke Senior het 'n aanneem ouer wat hulle bederf deur die maand.

Om deel te word of vir meer inligting kontak:

Gerda Brandow: 083 501 7077

Schalk Brandow: 071 605 1229


24993502_10215079294875426_4254137691929317328_n